Grootword Sonder ‘n Pa
R223.36 – R234.09Price range: R223.36 through R234.09
Grootword Sonder ‘n Pa
[rann range=0,5] People Currently Viewing This
Charley gee ons praktiese stappe oor hoe ons die vaderloosheid epidemie kan aanspreek. Hy gebruik sy persoonlike lewenservarings om te inspireer, te bemagtig en die lesers toe te rus. Selfs al is jy ‘n betrokke pa, moet jy besef dat tot tyd en wyl ons suksesvol is, ons kinders en kleinkinders grootword in ‘n kultuur van afwesige vaders en vaderlose kinders. Hulle sal daardeur geaffekteer word.
~ Dr. David Molapo, Voorsitter van die Suid-Afrikaanse Nasionale Sentrum vir Vaderskap
Charley se passie is duidelik in elke woord. Dis moeilik om nie geraak te word deur sy aansteeklike optimisme vir dít wat moontlik is wanneer ons die lewe kies en op God vertrou nie. Gedurende ‘n tyd waarin vaderloosheid en geslagsgebaseerde geweld die hele struktuur van die Suid-Afrikaanse samelewing bedreig, het ons meer manne soos Charley nodig. Manne wat met vrymoedigheid die waarheid verkondig oor wat manlikheid is en demonstreer hoe ons die siklus van vaderloosheid kan verbreek om sodoende ‘n sterk nasie te bou.
~ Craig Wilkinson, Skrywer van DAD
Additional information
| Book Type | Printed Book / Soft Cover (Worldwide), Printed Book / Soft Cover (South Africa), Electronic Book (eBook), Amazon Kindle |
|---|
Related products
-
The Victorious Life R205.68 – R234.08Price range: R205.68 through R234.08Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Power, Greed & Division R142.36 – R246.90Price range: R142.36 through R246.90Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Fragmented Shadows Of The Mind R70.13 – R170.77Price range: R70.13 through R170.77Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Leviathan Walks R70.13 – R287.10Price range: R70.13 through R287.10Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Silenced Victims R205.68 – R310.86Price range: R205.68 through R310.86Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Enterprising In Faith R142.36 – R313.29Price range: R142.36 through R313.29Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

